Kontak Ons

By JouMaSeVleis glo ons goeie vleis bring mense bymekaar. Ons maak dit maklik om kwaliteit vleis teen eerlike pryse te koop – professioneel verwerk, netjies verpak en by jou deur afgelewer.

Kwaliteit. Waarde. Familie.

Ons is hier vir jou

WERKS URE

Maandag – Vrydag: 08:00 to 16:00

Saterdag: 08:00 to 12:00

Sondag: TOE

KONTAK BESONDERHEDE

082 564 4353

sales@joumasevleis.co.za

Hoe werk die bestellings proses?

Kies jou vleis opsies

1. Bou jou eie Maand Pak volgens jou begroting en familie se behoeftes OF,

2. Kies ’n vooraf saamgestelde hamper vir maksimum waarde OF

3. Besoek ons winkel en voeg enige produk maklik by jou mandjie

Betaal Veilig en gemaklik

Opsie 1: Betaal met debiet- of kredietkaart, of kontant by aflewering.

Opsie 2: Betaal veilig aanlyn via PayFast met verskeie betalingsopsies.

Aflewering by jou adres

Kwaliteit vleis. Netjies verpak. By jou deur afgelewer in `n verkoelings voertuig.

Het jy enige vrae?