Flippen Lekker. Flippen Cheap. Flippen Maklik.

Premium gehalte vleis, eerlike pryse en verkoelde aflewering reg by jou deur.

Premium vleis
Premium Gehalte Verkoelde Aflewering Persoonlike Diens Eerlike Pryse Maklike Bestelling
JouMaSeVleis
Hoekom JouMaSeVleis

Vleis Vir Gesinne. Sonder Die Moeite.

Ons maak dit maklik om goeie vleis te bestel sonder ry, toustaan of raaiwerk. Kies jou vleis aanlyn, plaas jou bestelling en ons lewer dit verkoel by jou deur af.

Premium gehalte vleis vir gesinsmaaltye, braai en alledaagse gebruik.

Verkoelde aflewering sodat jou bestelling vars en veilig by jou aankom.

Maklike aanlyn bestelling met duidelike produkte en eenvoudige keuses.

Persoonlike Afrikaanse hulp wanneer jy raad of ondersteuning nodig het.

Gebou op geloof, integriteit, diens en eerlike waarde vir elke huis.

LEES OOR ONS →
Shop per kategorie

Kies Jou Proteïen

Begin vinnig by jou gunsteling vleiskategorie.

Eenvoudig en vinnig

Hoe Werk Dit?

01

Kies

Kies jou vleis, maandpak of spesiale aanbieding.

02

Bestel

Plaas jou bestelling maklik en veilig aanlyn.

03

Ons Verpak

Jou vleis word professioneel gepak vir kwaliteit.

04

Ons Lewer

Verkoel afgelewer reg by jou deur.

Populêre Opsies…

Persoonlike Hulp

Praat Met Chris-Mari

Nie seker wat om te bestel nie? Chris-Mari help elke dag kliënte met produkkeuses, begrotings, aflewerings en eerste bestellings.

✓ Produkkeuses
✓ Begrotings
✓ Aflewering
✓ Eerste Bestelling
✓ Vrae en Antwoorde
✓ Persoonlike Hulp
Kliënte Terugvoer

Wat Ons Kliënte Sê

Gebou op gehalte, diens en vertroue.

★★★★★

“Alles was netjies verpak, vars en presies soos bestel. Baie goeie diens.”

Jaco S.
★★★★★

“Die maandpak maak dit baie maklik vir ons gesin. Goeie waarde en lekker vleis.”

Mariska B.
★★★★★

“Ek hou daarvan dat ek kan WhatsApp as ek onseker is. Hulle help vinnig.”

Annelize D.
JouMaSeVleis

Gereed Vir Flippen Lekker Vleis?

Bestel aanlyn, bou jou maandpak, of WhatsApp vir hulp.

Premium vleis